Wees Ryk

R0.00

Gratis e-Boek

Die Afrikaanse vertaling van die antieke boek wat The Secret geïnspireer het

Piquet Publishers

Nie-fiksie, 115 bladsye

Description

Met die Afrikaanse vertaling van Wallace Wattles se The Science of Getting Rich as basis, promoveer hierdie inspirerende boekie die skep van ’n oorvloedige en ryke lewe – om die meeste te wees wat jy kan wees – om jou toekoms deur positiewe denke te skep. Om in jou gedagtes reeds te wees wat jy wil wees en reeds te besit wat jy graag wil besit. Wallace het The Science of Getting Rich meer as 100 jaar gelede geskryf en dit word wyd aanvaar dat hierdie boek as inspirasie en platform gedien het vir Rhonda Byrne se blitverkoper The Secret.

“My dogter het my ’n 100-jaar oue boek in die hand gestop, en gedurende die 90 minute wat dit my geneem het om dit te lees, het my lewe totaal verander” – Rhonda Byrne in The Power (die opvolg op The Secret)


‘Like’ Piquet Books se Facebook-blad en laai dan die e-boek gratis af.



Skryf ’n e-boek /// Apartheid – Britain’s Bastard Child

Directory

Piquet Books Facebook Page

Advertise any product or service in the Piquet Econo Ads section which appears at the bottom of EACH page, for only R240 per year.

Four images and 1 500 characters are allowed. Jump in while it is still new!

For more information on how to get an Econo Ad, visit this page.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wees Ryk”

Your email address will not be published. Required fields are marked *