Van Skrywer tot Selfuitgewer

Piquet Books

PDF-formaat

Desember 2019

51 bladsye

Vir e-pos/EFT-bestelling- en betaling, gebruik die vorm onder ‘Description’

Categories: , ,

Description

Wil jy dalk ’n boek skryf en self uitgee? Hierdie handige e-gids dek die volgende belangrike vrae:

Vraag 1 – Hoekom wil ek ’n boek skryf?

Vraag 2 – Kan ek ’n boek skryf?

Vraag 3 – Kan ek ’n selfuitgewer word?

Vraag 4 – Waar begin ek?

Vraag 5 – Watter tipe boek kan ek skryf?

Vraag 6 – Watter opsies bestaan daar vir my om my boek uit te gee?

Vraag 7 – Hoe moet ek die skryf van my boek aanpak?

Vraag 8 – Hoe kan ek kopieregskending vermy?

Vraag 9 – Waaraan moet ek spesifiek aandag geen ten opsigte van die inhoud?

Vraag 10 – Waarna moet ek oplet by die finale redigering van my manuskrip?

Vraag 11 – Hoe kies ek ’n titel vir my boek?

Vraag 12 – Wat van die ontwerp van my boek?

Vraag 13 – Hoe gaan my boek se omslag lyk?

Vraag 14 – Watter opsies het ek as dit kom by die druk van my boek?

Vraag 15 – Hoe kan ek my boek verkoop en bemark?


Saam met hierdie e-gids kry jy dan ook die e-gids Skryf en Publiseer ’n e-Boek. Hoewel elkeen op sy eie staan, is daar oorvleueling en wedersydse aanvulling, en tesame word ’n wyer veld gedek. Daarom word hierdie twee gidse as ’n stel aangebied. Jy kry dus beide e-gidse vir R150. Indien jy die e-gidse wil bestel, stuur ’n e-pos aan info@piquetbooks.com – waarna jy ’n faktuur per e-pos sal ontvang. Ná betaling van die faktuur, word beide e-gidse aan jou ge-e-pos.


 

 

 

 

 

 

 

 

 


Het jy dalk digkuns of kortverhale wat jy in boekvorm wil sien en self wil uitgee (of as e-boek én hardekopie)? Gebruik dan Piquet Books se 5K Model vir Selfuitgewers vir ’n diens wat ontwerp, tegniese redigering en drukfasilitering insluit. Lees meer daaroor hier.



Titles A-Z

Travel Directory


Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Van Skrywer tot Selfuitgewer”

Your email address will not be published. Required fields are marked *