Toe-Val-Lig

Amore Bekke

Tafelberg, September 2018

224 bladsye

Description

Die geliefde en gewilde Amore Bekker se keuse van die beste, soms ongelooflike ware stories van toeval soos uitgesaai op RSG se middagprogram Tjailatyd. Luisteraars van dwarsoor die land deel hul ervaringe van die vreemde toeval wat ons lewens soms so onverklaarbaar kan aanraak. Amore het net minder as 100 van die beste stories uitgsoek vir ‘n boek wat jou sal laat lag, laat huil, en laat wonder.


Koop op Loot

Koop op Takealot


Koop op Amazon


Titles A-Z

Travel Directory


Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Toe-Val-Lig”

Your email address will not be published. Required fields are marked *