Oolog

Nathan Trantaal

Kwela, Februarie 2020

80 bladsye

Categories: , ,

Description

In Oolog word stryd en konflik op verskeie vlakke ondersoek – nie net op ’n nasionale en internasionale skaal nie, maar veral in intieme, persoonlike ruimtes. Die realiteite van die Kaapse Vlakte word oopgeskryf. Narratiewe verse vertel in verrykende Kaaps stories wat met ’n vuishou tref. Deurdrenk van donker humor maar nie sonder deernis nie.


Koop op Graffiti


Titles A-Z

Travel Directory


Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Oolog”

Your email address will not be published. Required fields are marked *