Description
Gretig om die natuur in te vaar op jou bergfiets en fiks te raak? ?In On Your Bike help die gesoute joernaliste en bergfietsryers Chris en Tim Whitfield jou om jou naweeklus vir bergfietsry te bevredig met wenke vir die beste roetes en landswye byeenkomste, en advies oor enigiets van toerusting en veiligheid tot bergfietstaal en -mode. Hierdie lekker beginnersgids tjokvol handige kaarte is onontbeerlik as jy die wêreld op jou bergfiets wil begin verken.
Buy on Loot
Buy on Takealot
Reviews
There are no reviews yet.