duskant annerkant

Francis Grobler

Afrikaanse digbundel

Description

’n Digbundel deur Francis Grobler met ’n versameling van 62 gedigte.

Die skrywer onderskei tussen twee kante – dááikant en diékant. Iewers tussenin lê ’n grys gebied – die area duskant die “annerkant”. Dis by dié klein vertoef waar alles op hiérdie plek wat ons aarde noem gebeur.

Dis ook hier waar die winters wat agter die koue deurspook die skrywer laat wonder oor die groter goed van ’n geringe bestaan. Waar die geur van hoëveldgras, reën of klam grond die skrywer dring tot in die diepste plekke van haar wortels. Waar die ewige skrilkerm van die windpomp en die vêraf gerammel van donderweer vrae en antwoorde oproep uit die aarde. En dis hiér waar die vêr verlang en groter geheime aan dááikant die skrywer se ink snuif trap.

Kontak Francis Grobler direk vir meer inligting en/of aankope.

Sien ook ander werke deur Grobler: pyltjies innie sand /// aard /// s’thwathwa



In die Koninkryk van die Lam /// As jy deur vuur gaan /// Jy ken daardie deur /// As alles rondom jou sink

Rangeer /// Aantekeninge teen die skemeruur /// Woorde roes in die water

VPHFilms

Directory

Advertise any product or service in the Piquet Econo Ads section which appears at the bottom of EACH page, for only R240 per year.

Four images and 1 500 characters are allowed. Jump in while it is still new!

For more information on how to get an Econo Ad, visit this page.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “duskant annerkant”

Your email address will not be published. Required fields are marked *