Broedertwis

Albert Blake

Tafelberg, Julie 2016

384 bladsye

Description

Een oorlog, twee broers, een tragiese twis. Albert Blake kyk in sy jongste boek na hoe verraad die bittereinder-generaal Christiaan de Wet en sy joiner-broer, Piet, uitmekaar gedryf het. Wie was reg: Christiaan, wat ten alle koste die vryheidstryd wou voer of Piet wat die einde aan die smart van die oorlog wou bring?

Meer as ’n honderd jaar na die laaste skote in die Anglo-Boereoorlog geklap het, word genl. Christiaan de Wet steeds bewonder as onverbiddelike bittereinder, die held wat tot die einde toe volhard het. Sy jonger broer, Piet, word onthou as die joiner. In Broedertwis probeer Albert Blake verstaan waarom hulle lynreg in stryd met mekaar gekom het. Wie was reg? Christiaan, wat ten alle koste die vryheidstryd wou voer, of Piet, wat ’n einde aan die smart en lyding van die oorlog wou bring?


Koop op Takealot

Koop op Loot


Koop op Amazon


Titles A-Z

Travel Directory


Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Broedertwis”

Your email address will not be published. Required fields are marked *