Blydskap

Johannes de Villiers

Human & Rousseau, Januarie 2020

272 bladsye

Description

Dit is nie noodwendig maklik om bly te wees nie – maar Johannes de Villiers wys hoe dit ’n haalbare doel is vir enigiemand. Vind in hierdie boek ’n omvattende blik op lewensvreugde; alles van teorieë oor wat presies blydskap behels tot praktiese wenke om dit te bereik, met inligting van spiritueles sowel as sielkundiges. Ware verhale staaf sy voorstelle, soos dié van die man wie se pad na blydskap begin het toe die Geheime Polisie hom skiet.


Koop op Loot

Koop Takealot


Titles A-Z

Travel Directory


 

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *