Bloedsusters 2 – Vlees en bloed

Riette Rust, Eileen de Jager & Roelien Schutte

Lapa, Februarie 2016

235 bladsye

Description

Eileen en Roelien staan nie net as die Bloedsusters bekend omdat hulle biologiese susters is nie, maar ook omdat hulle daagliks bloederige misdaadtonele skoonmaak. Selfdood. Moord. Die heel wreedste plaasmoorde ook. Maar daar is nie altyd misdaad betrokke nie. Soms ruim die susters opgaarders se huise op – dikwels tot die plafon toe volgepak, en ander kere help hulle vloedwaters of ’n brand se skade herstel.


Koop op Graffiti

Koop op Loot

Koop op Takealot


Koop op Amazon


Titles A-Z

Travel Directory


Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bloedsusters 2 – Vlees en bloed”

Your email address will not be published. Required fields are marked *