Bloed, dunner as water

Charné Kemp

Tafelberg, Junie 2018

237 bladsye

Description

Hoe vermoor jy jou eie familie? Dit is elke keer skokkend: Ouers wat hul eie kinders se lewens uitwis – kinders wat hul ouers om die lewe bring – broers en susters wat eens en vir altyd teen mekaar draai. Suid-Afrika het talle sulke tragiese voorvalle. Venolia Siwa: moordenaar van haar vyf kinders. Phoenix Theron wat haar ma vermoor het om haar suster te beskerm. Don Steenkamp: moordenaar van sy ouers en sussie. John Langeveldt wat sy suster en neef met ’n byl doodgekap het. En nog meer … Hoe word familiebande so totaal verbreek? Joernalis Charné Kemp, topverkoperskrywer van Moord op Griekwastad, klop by kenners aan en gaan haal die storie agter die stories.


Koop op Loot

Koop op Takealot


Koop op Amazon


Titles A-Z

Travel Directory


Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bloed, dunner as water”

Your email address will not be published. Required fields are marked *