As alles rondom jou sink

Dr Henk Grobler

Christelike lektuur

Afrikaanse Nie-fiksie

104 bladsye

Slegs beskikbaar in elektroniese formaat

Description

Daar kom dae wanneer alles rondom jou sink. Soms seil jy op die waters na die toekoms en dit gaan goed. Alles loop net reg en jy het vreugde. Maar, soms kom daar moeilike dae en dit voel vir jou of jy net dryf, dryf êrens heen en jy weet nie waarheen nie. En dan …

Dan sink dit.

Dan sink jy. Soms voel dit vir jou of alles rondom jou sink. Jou finansies sink, jou huwelik, gesin, vriendekring. Jou gesondheid sink in ’n rivier van bekommernisse.

Het jy al so gevoel?

Gevoel of alles rondom jou sink? En jy weet nie hoe om dit te keer nie? Dan is hierdie boekie vir jou! Dit bevat boodskappe van vertroosting en hoop.


Prys: Elektroniese kopie (PDF) – $8.00

Bestel direk by die skrywer hier



Jy ken daardie deur /// As jy deur vuur gaan /// In die Koninkryk van die Lam /// As alles rondom jou sink

Songs of the Wild /// The Friendly Creatures /// Cat Tails /// All Animal Lives Matter

Directory

Advertise any product or service in the Piquet Econo Ads section which appears at the bottom of EACH page, for only R240 per year.

Four images and 1 500 characters are allowed. Jump in while it is still new!

For more information on how to get an Econo Ad, visit this page.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “As alles rondom jou sink”

Your email address will not be published. Required fields are marked *