Description
“Woorde roes in die water is, ondanks gebreke, ’n bundel wat verdien om gelees te word en een waarvan die literêre hoofstroom maar kan kennis neem.” – Rudolf Stehle is ’n kunsjoernalis by Beeld
– Volksblad, 10 November 2014
Prys: R175 – Bestel direk by: clintonvduplessis@gmail.com
Ook deur Du Plessis: Aantekeninge teen die skemeruur /// Rangeer /// Verslag
Reviews
There are no reviews yet.