Description
“Met sy tiende digbundel, Verslag, keer Clinton V. du Plessis terug met ’n volgehoue raison d’être wat herinner aan dié van die hoofkarakter, Jacques Rynard, in Ballade van ’n enkeling waaroor Richardt van der Westhuizen skryf en sing: “enkeling/vreemdeling/verstoteling, rug gedraai na die ligte kring”.
– Versindaba, Gisela Ullyatt, Junie 2019
Ook deur Du Plessis: Woorde roes in die water /// Aantekeninge teen die skemeruur /// Rangeer
Reviews
There are no reviews yet.