Description
’n Kwarteeu nadat die laaste skote in die Grensoorlog geklap het is daar steeds talle mistastings oor die oorlog.
Sedert Willem Steenkamp se topverkoper Suid-Afrika se Grensoorlog in 1989 gepubliseer is, het die geweerlope afgekoel en die stof en die rook van die slagveld gaan le.
Dié hersiene weergawe van die klassieke boek plaas nuwe feite op die tafel en gee ’n skerpogige terugblik op die oorlog.
Koop op Loot
Koop op Takealot
Reviews
There are no reviews yet.