Description
“Hier is ’n digter aan die woord wat in voeling is met die “regte” lewe en nie belang stel om pretensieuse weë te bewandel nie.” – Neil Cochrane doseer Afrikaanse letterkunde aan Unisa
– Die Burger, 1 Julie 2013
Prys: R150 – Bestel direk by: clintonvduplessis@gmail.com
Ook deur Du Plessis: Woorde roes in die water /// Aantekeninge teen die skemeruur /// Verslag
Reviews
There are no reviews yet.