Jy ken daardie deur

Dr Henk Grobler

Christelike lektuur

Afrikaanse Nie-fiksie

116 bladsye

Description

Jy ken dié deur. Jy staan elke dag voor dit.

Die deur se naam is Môre.

En elke dag staan ons voor die deur. Ons weet nie wat om te verwag nie. Ons is bang en bekommerd. En dan, as die môre aanbreek en ons maak die deur oop …

Geloof beteken om ’n vaste vertroue te hê in iets wat ons nie kan sien nie, maar wel hoop. Geloof is die bewys van iets wat ons nie kan sien nie.

Neem die DEUR as voorbeeld. Ons weet nie wat wag agter die deur nie. Maar ons glo dat die Here reeds daar is. Geloof is die bewys dat die Here reeds daar is. En daarom moet die DEUR van môre nie vrees inhou nie. Want dieselfde Here wat vandag by ons is, is môre ook daar.

Staan jy vandag voor daardie deur?

Dan is hierdie boekie vir jou!

Dit bevat boodskappe van vertroosting en hoop.


Prys: Hardekopie – R130 /// Elektroniese kopie (PDF) – R110

Bestel direk by die skrywer hier

Webtuiste



Jy ken daardie deur /// As alles rondom jou sink /// As jy deur vuur gaan /// In die Koninkryk van die Lam /// Ek is nog hier

All Titles – Directory /// Showcase

Kabura Tours & Travel

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Jy ken daardie deur”

Your email address will not be published. Required fields are marked *