eboek_cover_jpeg

Jou e-Boek

R80.00

Handige gids vir die skryf en publisering van ‘n e-boek.

 

Hierdie handige gids bevat kort en kragtige riglyne en wenke vir die skryf en publisering van ‘n e-boek. Dit sluit skryfwenke asook tegniese raad in, om jou e-boek byvoorbeeld ook deur Amazon.com te verkoop.

‘n e-Boek is ‘n wonderlike en goedkoop manier om die skryfwêreld te betree – en dit kan dalk selfs ektra inkomste vir jou skep.

As jy dalk besondere kennis in ‘n sekere vakgebied of oor jou stokperdjie het, hoekom dit nie met ander deel nie? Jy hoef geen besondere skrywer te wees nie, maar hierdie gids sal jou help om slaggate te vermy en om ‘n netjiese, funksionele en bemarkbare e-produk te skep.

Bestel en betaal per kredietkaart hier, of indien jy per EFT of direkte bankdeposito wil betaal, kan ons ‘n faktuur stuur. Ná betaling van die faktuur word die e-gids aan jou ge-e-pos.

Vir navrae of bestellings, stuur ‘n e-pos aan order@piquetbooks.com