Description
’n Nuwe Era het aangebreek.
Die Era van die Lam se Koninkryk.
En hierdie era sal vir altyd duur.
Die Koninkryk van die Lam is besonders. Baie anders as die koninkryke van die aarde. Jy leef nou al in die Koninkryk van die Lam. En hier, in die Koninkryk van die Lam is daar vir jou uitkoms, vertroosting en hoop.
Smag jy na vrede in ’n stukkende wêreld? Dan is hierdie boekie vir jou! Dit bevat boodskappe van vertroosting en hoop.
Prys: Hardekopie – R130 /// Elektroniese kopie (PDF) – R110
Bestel direk by die skrywer hier
As alles rondom jou sink /// As jy deur vuur gaan /// Jy ken daardie deur /// In die Koninkryk van die Lam // aard
All Titles – Directory /// Showcase

Reviews
There are no reviews yet.