Ek is nog hier

Print Replica eBook Ek is nog hier is ’n inspirerende memoir wat handel oor Irene Fischer se lewe nadat sy ’n traumatiese breinbesering in ‘n motorongeluk opgedoen het in 2009.

Description

Ek is nog hier is ’n inspirerende memoir wat handel oor Irene Fischer se lewe nadat sy ’n traumatiese breinbesering in ‘n motorongeluk opgedoen het in 2009. Dit het haar onverwags in ’n onbekende wêreld gedompel; die leefwêreld van ’n gestremde. As mens onverwags deur ’n vuurdoop gaan en herverpak – gestremd – aan die ander kant uitkom, hoe verwerk mens die verlies? Wat maak jy met die flenters wat oor is?

Ek is nog hier is vol waardevolle lesse wat Irene geleer het sedert haar lewe handomkeer verander het. Verrassende, soms ontstellende ontdekkings word afgewissel met ‘n spontane humorsin wat die balans handhaaf tussen lig en donker, wanhoop en optimisme.

Irene maak haar debuut as skrywer met Ek is nog hier.

Die hardekopie kan direk van die skrywer bestel word. Besoek www.irenefischer.co.za



3-Set Special //// As alles rondom jou sink /// Jy ken daardie deur /// As jy deur vuur gaan /// In die Koninkryk van die Lam

Kabura Travel & Tours

All Titles – Directory /// Showcase /// Free Reads

Piquet Books Facebook Page

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ek is nog hier”

Your email address will not be published. Required fields are marked *