Dink slank, Word slank

Jorgan Harris

Random House Struik, 2013

Populêre sielkunde – Nie-fiksie

224 bladsye

Description

Moeg vir skale, maatbande, uitmergelende oefening en uithonger-diëte? Moeg vir die stryd om gewig te verloor, net om dit weer op te tel? In Dink slank, Word slank word die leser wel aangespoor om sy of haar denke geheel en al te vernuwe en te laat gaan van lewenskwessies wat in die pad van ’n gesonde leefstyl en liggaamsgewig staan. Verander jou denke deur hipnose en vergeet van dieet, jouself uithonger en kalorieë tel. Werk deur jou lewenskwessies, leef passievol en verander so jou strewe na ’n slank liggaam. Met ’n gratis CD ingesluit is dit ook moontlik om hipnose prakties toe te pas en so aan jou denkwyse te begin skaaf sodat jy ook sielvol slank kan wees.

Om die boek te bekom, of vir meer inligting, kontak die skrywer.

Jorgan Harris Webtuiste



s’thwathwa /// pyltjies innie sand /// duskant annerkant /// aard

Jy ken daardie deur /// In die Koninkryk van die Lam /// As alles rondom jou sink /// As jy deur vuur gaan

The Western Breeze

All titles – Directory /// Showcase /// Free Reads

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dink slank, Word slank”

Your email address will not be published. Required fields are marked *