As jy deur vuur gaan

Dr Henk Grobler

Christelike lektuur

Afrikaanse Nie-fiksie

111 bladsye

Slegs beskikbaar in elektroniese formaat

Description

“As jy deur vuur gaan” is ’n boekie wat handel oor genade in krisistye. Ons almal gaan soms deur vuur. Mense raak uitgebrand, moeg en leeg. Dit is in sulke tye dat ons Iemand nodig het wat ons kan bystaan. Daardie Persoon is die Here. Hy beloof ons nie dat ons nooit deur vuur sal gaan nie. Hy belowe wel, dat wanneer ons deur vuur gaan, Hy met ons sal wees.

Mag hierdie boekie vir jou wys van God se genade. Gryp sy genade en hou dit vas.

Koester dit.

Dit is kosbaar. Sy genade is soms soos die helder sterre saans. Ons moet eers wag vir die donker om die sterre te sien. Hoe donkerder dit is, hoe helderder is die sterre. Wanneer dit donker word van krisisse om ons, kom die genade na vore. Hoe donkerder dit in ons lewe is, hoe helderder is God se genade. Kom gryp saam met my na God se genade …

Hierdie boekie bevat boodskappe van hoop en bemoediging.


Prys: Elektroniese kopie – $8.00

Bestel direk by die skrywer hier



In die Koninkryk van die Lam /// Jy ken daardie deur /// As alles rondom jou sink /// As jy deur vuur gaan /// pyltjies innie sand

Kabura Travel & Tours

All Titles – Directory /// Showcase /// Free Reads

Piquet Books Facebook Page

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “As jy deur vuur gaan”

Your email address will not be published. Required fields are marked *