Description
2018 Finalis vir die ATKV-Woordveertjies vir poësie.
“Clinton V. du Plessis se negende bundel is ’n hoogtepunt in sy oeuvre en is – ten spyte van die verwysings na ’n skemeruur en naderende dood – hopelik nie sy laaste nie. Die bundel is ryk aan beelding, netjies opgebou rondom bepaalde temas, en openbaar ’n besondere klankgevoeligheid. Aantekeninge teen die skemeruur is ’n belangrike bydrae tot die Afrikaanse poësie wat wyd gelees behoort te word.”
– Louise Viljoen, LitNet, 15 Augustus 2018
Prys: R200 – Bestel direk by die skrywer
Ook deur Du Plessis: Woorde roes in die water /// Rangeer /// Verslag
Reviews
There are no reviews yet.